Paul Signac | |
---|---|
Paul Signac, ca. 1893. | |
Geboortenaam | Paul Victor Jules Signac |
Gebore | Parys, Frankryk | 11 November 1863
Sterf | 15 Augustus 1935 (op 71) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Veld | Kunsskilder |
Beweging | Postimpressionisme, Neoimpressionisme, Pointillisme, Divisionisme |
Paul Victor Jules Signac (Frans: [pɔl siɲak]; 11 November 1863 – 15 Augustus 1935) was 'n Franse Neo-Impressionistiese skilder wat in samewerking met Georges Seurat die Pointillistiese styl help ontwikkel het.